Title:
Sommer `n gewone mannetjie
Skrywer:
Cerami, Vincenzo
Beskrywing:
Uit Italiaans vertaal deur ROSA NEPGEN. Hierdie debuutroman het opslae gemaak in Europa, en is reeds verfilm. [Baie goeie toestand met s/o. 95 p. Eerste uitgawe 1979]
Prys:
250
Bestel hierdie boek